All posts by mommakingmemories@gmail.com

Hierdie nuwe hoofstuk

Vandag mis ek my mense. Nie meer of minder as gister nie, maar vandag laat ek my gedagtes gaan. Dit fladder tussen herinneringe, staan stil by stukkies onthou en krap my emosies deurmekaar…

Continue reading Hierdie nuwe hoofstuk

Briewe van Bemoediging aan ‘n vriendin in ‘n ver land (Gratis e-boek)

Ons bly nou al ‘n paar maande in ‘n nuwe land, ‘n ver land. Saam met die dankbaarheid vir hierdie geleentheid, is daar ook verlange en hartseer na alles wat bekend is. Ek het besef ek is nie alleen nie en het hierdie briewe geskryf om myself en ander dames te bemoedig deur ons avontuur in die vreemde.

As jy een van hierdie dames is, volg die link hieronder om die gratis e-boek af te laai.

Briewe van Bemoediging (Gratis e-boek)

Ons avontuur

AvontuurOns avontuur het begin lank voor ons op die vliegtuig geklim het. Dalk was die drome om veilig in ‘n klein dorpie te bly in ons harte nog voor die besluit geneem is. Elke persoon se besluit is anders en so ook ons redes. Party mense verstaan, maar ander oordeel. Dis okay. Ons is elkeen besig om ons eie lewe te leef en sal eendag die vrugte van ons besluite eet. Continue reading Ons avontuur