Tag Archives: voordele

10 Voordele van Suid-Afrika

10 Voordele van Suid-Afrika. www.mommakingmemories.com

Dit is so maklik in vandag se lewe om oor alles te kla. Ek stem saam dat ons soms moet realisties wees en na die feite kyk, veral as mens kyk na al die misdaad en korrupsie wat in ons land aangaan. Daar is egter ook ‘n tyd om stil te raak en die positiewe punte raak te sien.
Continue reading 10 Voordele van Suid-Afrika

Voordele van my kinders se kleuterskool

Voordele van my kinders se kleuterskool. www.mommakingmemories.comAltwee my seuns het op vier en ‘n half maande begin om kleuterskool toe te gaan. Ek moes teruggaan werk toe en om verskeie redes het ons teen ‘n oppasser by die huis besluit.
Continue reading Voordele van my kinders se kleuterskool