Category Archives: Geloof

25 Dinge waarvoor ek dankbaar is

25 dinge waarvoor ek dankbaar is. www.mommakingmemories.comDaar is baie dinge om voor dankbaar te wees, maar soms maak ons nie tyd om daaraan te dink nie. Ons spandeer eerder die tyd om onnodig te kla oor dit wat ons nie het nie. Daarom het ek besluit om hierdie stuk te skryf… my dankbaarheidslys.
Continue reading 25 Dinge waarvoor ek dankbaar is